Noodlottige skietery lei tot onluste in Charlotte
Amerika
Twaalf polisiebeamptes is beseer tydens gewelddadige betogings in Noord-Carolina nadat die polisie ’n Afro-Amerikaanse man doodgeskiet het.
Volgens die polisie in Charlotte-Mecklenburg was die man, Keith Lamont Scott, gewapen, iets wat deur sy familie ontken word.
WSOC-TV berig die polisie was in onlustedrag geklee en het traangas gebruik om die woedende skare onder beheer te bring wat strate geblokkeer en polisievoertuie aan die brand gesteek het.
- Nampa/AFP

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie