Nooit te klein om ’n groot verskil te maak

’n Windhoekse graadeentjie se ma het haar van kleins af geleer omgee is nie onderhandelbaar nie.
Tanja Bause
Tanja Bause - 'n Mens moet nooit te skaam wees om die regte ding te doen nie. Dit is Laliq Cat Adams se lewensleuse. Cat Adams, soos sy alombekend is, ondersteun onder meer verskei
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer