Noorde wen ATKV Coen Brand-dag
Jukskei
Namibië Jukskei het laas Vrydag sy junior proewe in Windhoek gehou waar Namibiese en Akademiespanne gekies is om aan die Suid-Afrikaanse junior kampioenskap vanaf 9 tot 15 Desember op Kroonstad te gaan deelneem.
Altesame 57 kinders het proewe gespeel. Die verkose spanne:
SA Kampioenskap
Oorhoofse bestuurder: Gerhard Coetzee.
O.19 seuns: Corné Esterhuyzen (leier), Keith du Preez, De Wet Strauss, Rudolf Horn, DW Beets. Afrigter: Jaco Groenewald
O.16 seuns: Jan-Hendrik Duvenhage, Armand Combrinck, Jandré Esterhuyzen (leier), Shaun van der Merwe, JC Naude. Afrigter: Jaco Esterhuyzen.
Hoërskool Akademiespan, meisies: Leandri Verwey, Jomari Verwey, Salandrie Combrinck, Zuretha Horn. Afrigter: Dries Verwey
Hoërskool Akademiespan, seuns: Cameron van Niekerk, Natali Kuhn, Criselda Jenkins, Lisa Kompaan, Lana Kompaan. Afrigter: Anelda Horn.
Seuns: Nico Coetzee, Hannes Engelbrecht, Wihan Hennies, Janu Visser, Riaan Grové, Dean de Vries. Afrigter: Johann van Niekerk.
Laerskool
Vlak 2-toernooi
Jana Grové, Tanya Maree, Bre-Ann Jenkins, Milicke Rousseau. Afrigter: Ina Louw.
Karien Coetzee, Leandri Coetzee, Lana Botma, Marion Botma. Afrigter: Ronelle Malan.
Ryno Maree, Pierre de Vries, Marnus Botma, Janco Koegelenberg, Janco Esterhuyzen. Afrigter: Jacques Rousseau.
Laerskole
Vlak 1-toernooi
Danie du Plessis, JP du Plessis, Arno Horn, Barend Steynberg, Janko Viljoen, Henru Viljoen, Afrigter: Hendrik Grové.
Jean-Pierre Rousseau, Jurgens Coetzee, Tinus Botma, Eben Schlechter, Eras Viljoen. Afrigter: Estelle Myburgh.
Carmea Hennies, Anré Ludwig, Monjuanique Badenhorst, Corlisha Viljoen, Johanca van Niekerk. Afrigter: Sunél Naude.
Oorhoofse spanbestuurder: Tinus Botma.
• Laas Saterdag is 'n baie suksesvolle ATKV Coen Brandtoernooi by Jukskeipark in Olympia aangebied.
Dit was 'n baie genotvolle toernooi en goeie jukskei moes gespeel word om 'n wenner in elke afdeling te kon bepaal. Die uitslae:
A-afdeling: Noorde 69 punte, Suide 55.5, Weste met 32.
B-afdeling: Noorde 63 punte, Khomas 62,5, Auas 62.
C-afdeling: Kwaggas 53,5 punte, Olympus 45, NDF 37,5.
'n Baie suksesvolle skoleliga is ook gehou waar in 'n laer- en hoërskool afdeling meegeding is. 'n Bietjie afrigting en foutontleding is terselfdertyd gedoen. Die uitslae:
Laerskole: KPS I eerste (61,5), KPS II tweede (60,5), Moria derde (58).
Hoërskole: KPS I eerste (50.5), KPS II tweede (48), Moria derde (43).
• Die Noorde streekkampioenskap vind Saterdag op Omaruru plaas.
Graag nooi Noorde Jukskei die publiek om die dag saam met die spelers te geniet. Weste, Suide en Sentraal stuur spanne om die dag weer 'n groot sukses te maak.
Besoek gerus die webblad www.jukskei-nam.com.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie