Nou is die tyd vir biochar

Die deur na ‘n plaaslike waardeketting vir die produksie van biochar is nou amptelik oop.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - As produsente hul kaarte reg speel, kan Namibië ‘n belangrike rolspeler in die ontluikende, maar sterk groeiende biochar-bedryf word.‘n Brosjure met prakties
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer