• Tuisblad
  • Plaaslik
  • Noue ontkoming vir toeriste toe rivier afkom, voertuie meesleur

Noue ontkoming vir toeriste toe rivier afkom, voertuie meesleur

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Twee Amerikaanse vroue wie se gehuurde voertuig Dinsdagmiddag in die Löwenrivier op die C12-roete naby die Nautedam vasgeval het, moes laat spaander om betyds op die oewer te kom toe dié rivier sterk afgekom het.
Hulle gehuurde Namibia2Go-voertuig, asook dié mnr. Gershwin Walters, eienaar van Southern Tow-in op Keetmanshoop wat daar was om hulle uit te trek, het weggespoel.
Dit het omstreeks halfdrie gebeur.
Dit was nadat NamWater Dinsdagoggend ’n kennisgewing aan alle belanghebbendes uitgestuur het dat al vier die sluise van die Nautedam om 12:00 oopgetrek sal word. Die dam was toe 108% vol.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Foto's: Gershwin Walters

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!