NSFAF kry nuwe direksie
NSFAF kry nuwe direksie

NSFAF kry nuwe direksie

Augetto Graig
Die ministerie van hoër onderwys, opleiding en vernuwing het vanmiddag (Woensdag) die nuwe raad van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) bekend gemaak.
Mnr. Jerome Mutumba, woordvoerder van die Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN), is aangewys as die voorsitter. Dr. Christina Opperman-Swart is die adjunkvoorsitter. Verder dien me. Tulimeke Munyika, dr. Isak Neema, dr. Natascha Cheikhyoussef, mnr. Stephen Tjiuoro, me. Adda Angula en mnr. Ananias Abner op die raad.
Hulle verskyn hier saam met die minister, dr. Itah Kandjii-Murangi (voor links). Ook op die foto is die adjunkminister, dr. Becky Ndjoze-Ojo, die permanente sekretaris, dr. Alfred van Kent en sy adjunk, dr. Raimo Naanda. Opperman-Swart en Abner verskyn nie op die foto nie. Die nuwe raad sal vir drie jaar dien.

Kommentaar

Republikein 2024-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 23° | 37° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 25° | 34° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 20° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 16° | 34° Ariamsvlei: 21° | 37° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 37° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 16° | 33° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 21° | 36° Windhoek: 20° | 32° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 28° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!