NTY gooi u2019n Rehoboth-draai
NTY gooi u2019n Rehoboth-draai

NTY gooi ’n Rehoboth-draai

Dani Booysen
Aktiverings om die Suide-finalis vir volgende jaar se Dorp van die Jaar-kompetisie (NTY2017) te bepaal, het gister op Rehoboth afgeskop.
Hierdie jaar word een hoërskool op elke dorp besoek en honderde stemme is by Dr. Lemmer uitgebring. Elke leerling het ’n Coca-Cola ontvang en Waltons/Mondi Rotatrim skenk ook skryfbehoeftes aan elke skool. Vandag besoek die span bestaande uit Mariana Balt en Tira Nangolo Mariental, waarna Keetmanshoop (môre), Karasburg (Donderdag) en Lüderitz (Vrydag) aan die beurt kom. Namibia Media Holdings se ander vennote vir NTY 2017 is Nedbank Namibia, die African Leadership Institute (ALI), Pup­kewitz Nissan, Vivo Energy/Shell en Kanaal 7. Onthou om teen Vrydag jou stem uit te bring. Kyk hoe op bl. 11.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!