NTY2017 maak u2018n draai op Karibib
NTY2017 maak u2018n draai op Karibib

NTY2017 maak ‘n draai op Karibib

Jo-Mare Duddy Booysen
Namibia Media Holdings (NMH) se Dorp van die Jaar-span, wat sedert verlede week in die Erongostreek kuier om stemme in die uitdunrondte vir die Weste van die land te werf, het gister onder meer ‘n draai op Karibib gemaak. Deel van hul program was ‘n besoek aan die Junior Sekondêre Skool Karibib. Me. Rosalia Andimba (links) van dié skool was baie bly oor Waltons, ‘n vennoot van NTY2017, se skenking van skryfbehoeftes. Dit is deur Republikein se redakteur, Dani Booysen, oorhandig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!