Nuusbreker - Graca Machel besoek Namibië
Me. Graca Machel, ’n globale aktivis vir kinderregte en eggenote van wêreldikoon en voormalige president van Suid-Afrika, Nelson Mandela, bring Woensdag tot Vrydag op uitnodiging van Unicef besoek aan Namibië.
Machel is Unicef se woordvoerder vir hul Globale Beweging vir Kinders en sal tydens haar Namibiese besoek ook met president Hage Geingob en sy vrou, me. Monica Geingos vergader.
Machel is Unicef se woordvoerder vir hul Globale Beweging vir Kinders en sal tydens haar Namibiese besoek ook met president Hage Geingob en sy vrou, me. Monica Geingos vergader.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie