Nuusbreker - SA man verdwyn in Suide
Nuusbreker - SA man verdwyn in Suide

Nuusbreker - SA man verdwyn in Suide

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Mnr. James (Doepie) Du Plessis (68) van Upington is sedert Dinsdagoggend in die Suide vermis nadat hy nie vir 'n afspraak op Grünau om 09:00 opgedaag het nie.
Hy het Dinsdagoggend met 'n geel en blou insleepvragmotor van Pro-Towing van Upington vanaf die Ariamsvlei-grenspos na Grünau gereis.
Indien enigiemand die insleepvoertuig of vir Du Plessis sien of oor enige inligting beskik, kontak dringend vir adj.komm. Rudolf Isaak by 081 256 7017.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer