Nuwe (Chinese) daeraad by Rössing Uranium
'n Nuwe era breek vandag by die Rössing-uraanmyn by Arandis aan met China National Uranium Corporation Limited (CNUC) wat amptelik die beherende aandeel in dié oudste uraanmyn in Namibië oorneem.
Dit is ook die grootste oopput-uraanmyn in die wêreld.
In die verskafte foto kan gesien word hier daar laasnag gewerskaf is om die nuwe naamborde in beide Engels en Chinees aan te bring.
Dit is ook die grootste oopput-uraanmyn in die wêreld.
In die verskafte foto kan gesien word hier daar laasnag gewerskaf is om die nuwe naamborde in beide Engels en Chinees aan te bring.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie