Nuwe dobbelraad beu00ebdig
Nuwe dobbelraad beu00ebdig

Nuwe dobbelraad beëdig

Tanja Bause
’n Nuwe wet op die beheer van dobbel en vermaak is bekragtig om ’n nuwe regulatoriese omgewing in die dobbel- en vermaakbedryf te skep.

Die Dobbelary en Vermaakbeheerwet (wet. 13 van 2018) is vanaf 1 Desember 2021 van krag.

Dié wetgewing maak voorsiening vir die instelling van ’n dobbelraad, ’n openbare regulerende entiteit binne die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme.

Mnr. Ben Shikongo, voorsitter, me. Toska Sem adjunkvoorsitter, mnr. Josua Kaumbi, me. Sandra !Owoses, me. Uerijeta Kauaria, mnr. Erastus Johannes en me. Amanda Heydenreich is verlede Dinsdag as nuwe raadslede beëdig. Hul termyn strek vanaf 1 Julie 2021 tot 20 Junie 2024.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!