Nuwe finansiu00eble hoof by Bank Windhoek
Nuwe finansiu00eble hoof by Bank Windhoek

Nuwe finansiële hoof by Bank Windhoek

Jo-Mare Duddy Booysen
James Chapman is as die nuwe hoof- finansiële beampte van Bank Windhoek aangestel. Chapman, ''n gebore Namibiër, is ''n geoktrooieerde rekenmeester met meer as nege jaar se ondervinding wat hy in Namibië, Suid-Afrika, Malawi, Botswana en Zambië opgedoen het. Hy is in Maart 2013 by Capricorn Investment Holdings (CIH) aangestel, waarna hy na Cavmont Bank in Zambië gesekondeer is. Hier was hy ’n lid van dié bank se senior leierskapspan.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!