Nuwe glans vir Tourismus
Vanjaar se eerste uitgawe van Tourismus verskyn môre – vir die eerste keer in 'n nuwe glanstydskrif-formaat.
Lees wie die finaliste vir vanjaar se toekennings vir verantwoordelike toerisme by die Namibië Toerisme-ekspo (NTE) is.
Daar is meer nuus asook insetsels oor die finaliste vir die Dorp van die Jaar-kompetisie en QR-kodes
wat lesers na video's en meer foto's sal lok.
Intekenare op Namibia Media Holdings se dagblaaie ontvang die tydskrif gratis.
Dit is teen N$10 beskikbaar by geselekteerde winkels, asook gratis by sekere lodges, toerismekantore, ambassades en reisagente.
Aanlyn sal die tydskrif as deurblaaiweergawe beskikbaar wees en die berigte verskyn ook op ons app, MyInfo.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie