Nuwe jaar skop af met goedkoper brandstof
Nuwe jaar skop af met goedkoper brandstof

Nuwe jaar skop af met goedkoper brandstof

Ronelle Rademeyer
Januarie 2019 gaan vir verbruikers minder van 'n gebruiklike "Januworrie" wees danksy 'n aansienlike verlaging in die pryse van petrol en diesel.
Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, het pas aangekondig dat die prys van petrol Woensdagoggend knap ná middernag met 90 sent per liter verlaag, terwyl diesel N$1 per liter goedkoper word.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer