Nuwe kabinet aangekondig
Nuwe kabinet aangekondig

Nuwe kabinet aangekondig

Francoise Steynberg
President Hage Geingob het gisteraand teen druktyd sy nuwe kabinet aangekondig.



Die nuwe ministers en adjunk­ministers is soos volg:

• Minister van ­internasionale ­betrekkinge en samewerking: Netumbo Nandi-Ndaitwah; Adjunk: Jennelly Matundu.

• Minister van binnelandse sake, ­immigrasie, veiligheid en sekuriteit: Frans Kapofi; Adjunk: Daniel Kashikola.

• Minister van verdediging en ­veteranesake: Skoutadmiraal Peter Hafeni Vilho; Adjunk: Hilma Nicanor.

•Minister van finansies: Iipumbu Shiimi.

• Minister van nywerheidsontwikkeling en handel: Lucia Iipumbu; Adjunk: Verna Sinimbo.

• Minister van landbou, water en grondhervorming: Calle Schlettwein; Adjunk: Anna Shiweda.

• Minister van stedelike en landelike ontwikkeling: Erastus Uutoni; Adjunk: Derek Klazen.

• Minister van gesondheid en maatskaplike dienste: Dr. Kalumbi Shangula; Adjunk: Esther Utjiua Muinjangue.

• Minister van onderwys, kuns en kultuur: Anna Nghipondoka; Adjunk: Faustina Caley.

• Minister van hoër onderwys, ­tegnologie en vernuwing: Itah ­Kandjii-Murangi.

• Minister van werke en vervoer: John Mutorwa; Adjunk: Veikko Nekundi.

• Minister van die omgewing, bosbou en toerisme: Pohamba Shifeta.

• Minister van myne en energie: Tom Alweendo; Adjunk: Kornelia Shilunga.

• Minister van visserye en mariene hulpbronne: Albert Kawana; Adjunk: Sylvia Makgone.

• Minister van justisie: Yvonne Dausab.

• Minister van arbeid, nywerheidsbetrekkinge en werkskepping: Utoni Nujoma; Adjunk: Hafeni Ndemula.

• Minister van sport, jeug en nasionale diens: Agnes Tjongarero; Adjunk: Emma Kantema-Goamas.

• Minister van inligting en kommunikasietegnologie: Dr. Peya Mushelenga; Adjunk: Emma Theofilus.

• Minister in die presidensie: ­Christine //Hoebes.

• Minister in die presidensie verantwoordelik vir geslagsgelykheid, armoede-uitwissing en ­maatskaplike welsyn: Doreen Sioka; Adjunk: ­Bernadette Jagger; Adjunk vir gestremdheidsaangeleenthede: Alexia Manombe-Ncube; Adjunk vir gemarginaliseerde gemeenskappe: Royal /Ui/o/oo.

• Prokureur-generaal: Festus ­Mbandeka (nie 'n lid van die parlement).

Die president het kragtens die Grondwet die volgende agt nie-stemgeregtigde lede in die Nasionale Vergadering aangestel: Yvonne Dausab, Emma Kantema-Goamas, Emma Theofilus, Natalia Goagoses, Veikko Nekundi, dr. Kalumbi Shangula, Iipumbu Shiimi en skoutadmiraal Peter Hafeni Vilho.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!