Nuwe kennis uit Namibië oor gammastraalontploffings
Ronelle Rademeyer - In die wêreld van sterrekunde en kernfisika is alle oë op Namibië ná die nuus oor die deurbraak-opsporing van die nagloed van ’n gammastraalontploffing in gammalig met baie hoë energie.
Dit is waargeneem deur drie van die vyf teleskope in die hoë-energie stereoskopiese stelsel (HESS) in die Khomas Hochland.
Die artikel oor hierdie ontdekking in Julie verlede jaar, is Woensdag in die gesaghebbende wetenskaplike joernaal, Nature, gepubliseer.
Lees meer oor dié deurbraak môre in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie