• Tuisblad
  • Sake
  • Nuwe koper vir Safari-hotel en konferensiesentrum
Nuwe koper vir Safari-hotel en konferensiesentrum
Nuwe koper vir Safari-hotel en konferensiesentrum

Nuwe koper vir Safari-hotel en konferensiesentrum

Henriette Lamprecht
’n Bekende gasvryheidsonderneming beplan om N$100 miljoen in die opknapping en ontwikkeling van die Safari Hotel en Konferensiesentrum te belê. Kasada Capital Management het Woensdag hul plan om die Safari Hotel en Konferensiesentrum in die hoofstad oor te koop, amptelik bekend gemaak.

Die transaksie sal deur Kasada Hospitality Fund LP (Kasada) gedoen word en is onderhewig aan goedkeuring van die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC). Die kompleks bestaan uit die Safari Court Hotel, die Safari Hotel en die Safari Court-konferensiesentrum. Die Safari Court Hotel sal omskep word na Mövenpick en die Safari Hotel na ibis Styles.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!