Nuwe raad vir filmkommissie
Die nuwe raad van die Namibiese film kommissie is vandag (Donderdag) bekend gemaak.
Die minister van inligting en kommunikasietegnologie (ICT), mnr. Tjekero Tweya, het die kabinet se goedkeuring van die vyf raadslede en hul drie aflosse bevestig.
Mnr. Joel Haikali is die nuwe voorsitter van die raad, met me. Nelao Haukongo as visevoorsitter. Ander lede is mnr. Ziegie Willemse, me. Marinda Stein en mnr. Uatirohange Tjiuoro. Die drie aflosse is mee. Katrina Diedericks, Mutaleni Nadimi en Toucy Tjijombo.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie