Nuwe uitvoerende hoof vir NNFU
Nuwe uitvoerende hoof vir NNFU

Nuwe uitvoerende hoof vir NNFU

Die raad van die Namibië Nasionale Boere-unie (NNFU) het aangekondig Kuniberth Shamathe is vanaf 1 Januarie dié landbou-unie se nuwe uitvoerende hoof. Shamathe is nie nuut in die boerderysektor nie. Voor sy aanstelling was hy hoof van die Meatco-stigting. Hy het ’n meestersgraad in weidingsbestuur, asook ’n MBA. Hier verwelkom die NNFU se president, Jason Emvula (links), vir Shamathe. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer