Nuwe variant: ministerie van gesondheid monitor situasie
Nuwe variant: ministerie van gesondheid monitor situasie

Nuwe variant: ministerie van gesondheid monitor situasie

Henriette Lamprecht
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste monitor noukeurig die situasie rondom die nuwe variant van die koronavirus wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as Omicron gedoop is. Die ministerie sê in 'n verklaring min inligting is nog oor die variant bekend en huidige maatreels soos sosiale afstand en die dra van maskers moet streng gehandhaaf word. Dit het beklemtoon die situasie word noukeurig gemonitor wat die genoomtoetsing van weefselmonsters insluit. Die ministerie het inwoners voorts aangemoedig om hulle teen Covid-19 te laat inent.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!