Nuwe waarnemende hoof vir TransNamib
Nuwe waarnemende hoof vir TransNamib

Nuwe waarnemende hoof vir TransNamib

Ronelle Rademeyer
TransNamib se raad van direkteure het vanmiddag (Donderdag) bekend gemaak dat mnr. Michael Feldmann, uitvoerende operasionele beampte, aangestel is as dié maatskappy se nuwe waarnemende hoof uitvoerende beampte.
Die aanstelling het vandag van krag geword en sal vir drie maande, of soos die raad besluit, van krag wees.
Hy vervang mnr. Hippy Tjivikua, wat as hoof van TransNamib waargeneem het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!