Nuwe wet oor drank sal belasting, werk sny
‘n Beplande verbod op advertensies en borgskappe deur alkoholiese handelsmerke sal volgens Namibia Breweries geen werklike voordele vir die land inhou nie.
Augetto GraigMiljarde dollar se staatsinkomste en honderde werksgeleenthede is op die spel, sou die regering deurdruk met die omstrede konsepwet op die voorkoming en behandeling va
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie