NWR skors besturende direkteur
Namibia Wildlife Resorts (NWR) het me. Zelna Hengari met onmiddellike effek as besturende direkteur geskors.
Die skorsing is onderhewig aan ‘n ondersoek en sy sal haar volle salaris vir die duur daarvan ontvang, het NWR in ‘n verklaring gesê.
NWR wou nie oor die aard van die ondersoek uitbrei nie.
Dr. Matthias Ngwangwama, NWR se strategie- en projekhoof, sal as besturende direkteur waarneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie