Oë op SOE's
Die minister van staatsondernemings, mnr. Leon Jooste, is nie tevrede met die vordering wat die afgelope vier jaar gemaak is om hierdie instellings in Namibië te hervorm nie.
Hy wys wel daarop dat baie meer reeds gedoen is as wat kenners met die wegspring binne vyf jaar verwag het.
Jooste sê ook die regering is as aandeelhouer reg om stappe te doen teen onwettige optrede deur SOE's se bestuurders en selfs direksielede, byvoorbeeld die nie-betaling van belasting en pensioenbydraes.
Jooste het die onderneming gemaak in 'n onderhoud met Republikein wat vanoggend op ons Facebook-program “Kletskompas” gebeeldsend sal word.
Genoemde optrede is belangrik om openbare vertroue in die regering as hoofaandeelhouer te versterk. Of iets van die “belofte” sal kom, kan net die tyd egter leer.
Die kabinet kan reeds die week of volgende week 'n besluit oor Air Namibia neem. Jooste se standpunt is dat subsidies aan belangrike SOE's belangrik is, maar massiewe reddingsboeie, byvoorbeeld ook aan die NBC as nasionale uitsaaier, se dae is lankal getel weens die kishou wat dit die land se ekonomiese stand en graderings sal toedien.
Die NBC se direksie moes volgens Jooste al baie lank terug die herstrukturering gedoen het wat onlangs aangekondig is.
'n Mens moet saam met die minister stem dat die spesifieke aard van elke SOE in ag geneem moet word. Hy beskou privatisering ook as 'n beter opsie wanneer 'n SOE se bestuur en sake eers op 'n stewiger grondslag geplaas is. Daarsonder is beleggings nie aanloklik vir die privaat sektor nie.
So sê ander
26 September 2019
Impeachment is a grave matter. Proceed with caution
House Speaker Nancy Pelosi's decision Tuesday to open a formal impeachment inquiry is a momentous step. Without some caution, it could also be a perilous one for American democracy.
As the details of this case have emerged, it's become evident why the president wanted to suppress them: They show a flagrant abuse of power.
Everyone involved should have to testify. And the administration should prepare for a grueling investigation.
Unfortunately, though, this incident isn't all that surprising. It's of a piece with how Trump has conducted himself throughout his presidency.
The key for Democrats is to focus on these legitimate grievances and otherwise proceed with caution. They shouldn't let this effort devolve into another partisan circus.
Republicans, for their part, should be willing to follow procedural norms, accept plain facts, and uphold their long-established principles of executive restraint and rule of law.
All this may sound like a tall order. But the framers of the Constitution never intended impeachment to be a tool for scoring partisan points or sending a message to the president. It's a grave measure meant to secure his ouster.
Both sides should treat this step with the seriousness it deserves, and remember that much more is at stake than politics.
• BLOOMBERG

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie