Okapuka-voerkraal weer in volle bedryf
Okapuka-voerkraal weer in volle bedryf

Okapuka-voerkraal weer in volle bedryf

Ronelle Rademeyer
Die ministerie van landbou, water en bosbou het vanmiddag (Dinsdag) aangekondig dat die Okapuka-voerkraal ná die byna 8 weke lange sluiting weens die aanwesigheid van die verbode groeistimulant zeranol, weer in volle bedryf is.
Dit beteken die 9 000 beeste in die voerkraal mag geslag en die ontbeende vleis mag na die Europese Unie, Noorweë en ander markte uitgevoer word.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!