Olifante vertrap Noorde-plase

Olifante het ’n kommersiële plaas in die Noordooste verlede jaar altesaam 69 keer besoek en skade van N$384 000 aangerig.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Twee troppe olifante het sedert Donderdag en oor die afgelope naweek verwoesting op plase teen die veterinêre kordonheining in die Noordooste gesaai, met een pla
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer