Omaruru roep jou naam
Feesgangers kan solank hul vere vir ‘n onvergeetlike Omaruru Kunstefees regskud.
Liefhebbers van musiek, teater, kuns en kos kan hul voorberei vir ‘n groot en topgehalte verskeidenheid by vanjaar se Omaruru Kunstefees. Namibië se “enig in sy soort”- fees
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie