Omdat ons kán
In Vrydag se fokusartikel het Republikein die innoverende e-leerplan van EduVision en sy vennote onder die loep geplaas.
Hierdie is 'n inspirerende voorbeeld van uitreik en saamstaan vir vooruitgang. Een wat op baie ander fronte vrugte kan afwerp.
Die moontlikhede is net so onbeperk soos die verbeelding – en die uitdaging aan elke samelewingsektor is hoe om die konsep kreatief te benut.
EduVision is by die privaat skool Edugate op Otjiwarongo gebore. Regstreekse internetklasse, opnames en ander hulp gaan buiten vir Tsumkwe nou na Okakarara uitgebrei word en moontlik ook na die Kunenestreek, een van die mees behoeftige onderwysgebiede in die land.
Mnr. Frikkie Louw van EduVision se opgewondenheid is meer as net aansteeklik.
Die projek bewys mense verkeerd wat dalk steeds dink die beste planne kom altyd uit Windhoek. Dit wys die belang van 'n ingesteldheid om dinge te máák werk, eerder as om vasgevang te sit in 'n mentaliteit hoekom dinge nie werk nie. Dit wys hoe positief op veelvuldige vlakke – dié van die staat, semi-staatsinstellings en die privaat sektor – saamgewerk kan word.
Die voortgesette verbetering van internettoegang en –kwaliteit oraloor Namibië sal die trefwydte van inisiatiewe soos hierdie aanhoudend verbeter en verbreed. Die impak op die vakpunte van skoliere op Tsumkwe moet ook fyn bestudeer word.
Die land benodig meer sulke voorbeelde oor hoe ons mekaar kan help waar dit regtig saakmaak.
So sê ander
28 Julie 2019
Better to have a few rats than to be one
The president of the United States had some choice words to describe Maryland's 7th congressional district on Saturday morning.
Here are the key phrases: “no human being would want to live there,” it is a “very dangerous & filthy place,” and, it is a “rat and rodent infested mess.”
He wasn't really speaking of the 7th as a whole. No, Donald Trump's wrath was directed at Baltimore and specifically at Rep. Elijah Cummings.
The congressman has been a thorn in this president's side, and Mr. Trump sees attacking African American members of Congress as good politics, as it both warms the cockles of the white supremacists who love him and causes so many of the thoughtful people who don't to scream.
While we would not sink to namecalling in the Trumpian manner, or ruefully point out that he failed to spell the congressman's name correctly, we would tell the most dishonest man to ever occupy the Oval Office, the mocker of war heroes, the gleeful grabber of women's private parts, the serial bankrupter of businesses, the useful idiot of Vladimir Putin and the guy who insisted there are “good people” among murderous neo-Nazis that he's still not fooling most Americans into believing he's even slightly competent in his current post. Better to have some vermin living in your neighborhood than to be one.• THE BALTIMORE SUN

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie