Omvattende kabinetskuiwe aangekondig
Pres. Hage Geingob het pas tydens die eerste kabinetsitting van die jaar omvattende skuiwe aan sy kabinet aangekondig:
1.Visepresident Nickey Iyambo het bedank en mnr. Nangolo Mbumba neem sy plek in.
2.Mnr. Immanuel Ngatjizeko word die minister van presidensiële sake, terwyl mnr. Frans Kapofi die nuwe minister van binnelandse sake en immigrasie is.
3.Mnr. Tom Alweendo word geskuif na die myne en energie-portefeulje en dr. Albert Kawana is die nie nuwe prokureur-generaal.
4.Mnr. Sackey Shanghala word die nuwe minister van justisie.
5.Landbouminister John Mutorwa skuif na werke en vervoer, en mnr. Alpheus !Naruseb skuif in sy plek in.
6.Mnr. Tjekero Tweya skuif na nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling;
7.Mnr. Obeth Kanjoze is die nuwe direkteur-generaal van die nasionale beplanningskommisie;
8.Die nuwe minister van inligting en kommunikasietegnologie is mnr. Stanley Simataa;
9.Mnr. Peya Mushelenga word die nuwe minister van stedelike en landelike ontwikkeling; en
10.Mnr. Erastus Utoni sal voorvat by die ministerie van sport-, jeug en nasionale diens.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie