u2018Onbekendeu2019 Van Gogh eerste keer in openbaar
u2018Onbekendeu2019 Van Gogh eerste keer in openbaar

‘Onbekende’ Van Gogh eerste keer in openbaar

Yandi Du Plessis
’n Skildery wat in private besit was sedert Vincent van Gogh dit in 1887 geskep het, sal die eerste keer in die openbaar te sien wees.

Scène de rue à Montmartre is deel van ’n reeks wat die gevierde Moulin de la Galette uitbeeld.

Dié skilderye vertoon die Montmartre-heuwel soos dit aan die einde van die 19de eeu gelyk het.

Die meulens, wat as die Moulin de la Galette bekend gestaan het, was ’n gewilde landelike uitspanplek vir Parysenaars, sê Aurélie Vandevoorde, Sotheby’s se direkteur van impressionistiese en moderne kuns.

Sotheby’s veil Scène de rue à Montmartre volgende maand op en dit sal na verwagting vir tussen €5 miljoen en €8 miljoen (sowat N$90 miljoen tot N$145 miljoen) van die hand gesit word. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!