Ondangwa is verre Noorde se gunsteling
Namibiërs het Ondangwa as die verre Noorde se finalis vir die volgende aflewering van Namibia Media Holdings se Dorp van die Jaar-kompetisie (NTY2017) aangewys.
Oshakati was tweede en Oshikuku derde.
NMH bedank elkeen van die 15 deelnemende dorpe in hierdie uitdunrondte asook almal wat gestem het.
Ons vennote vir NTY2017 is Nedbank Namibia, Coca-Cola, die Africa Leadership Insitute (ALI), Pupkewitz Nissan, Vivo Energy/Shell, Kanaal 7, Waltons en Mondi Rotatrim.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie