Onderwysers vra vir verhogings
Die Onderwysersunie van Namibië (TUN) se sekretaris-generaal, mnr. Mahongora Kavihuha, sê die unie verwag dat onderwysers se salarisse aanstaande jaar verhoog gaan word. Gebeur dit nie, sal hulle "van die strate met die regering onderhandel".
Volgens Kavihuha het onderwysers die afgelope sewe jaar geen verhoging gehad nie, terwyl die koste van alles verhoog.
Volgens Kavihuha het onderwysers die afgelope sewe jaar geen verhoging gehad nie, terwyl die koste van alles verhoog.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie