Ongehoord
Ongehoord

Ongehoord

Mandy Rittmann
KURT JOHANNESSON, ­JARELANGE DIREKTEUR/CEO VAN DIE KANKER­VERENIGING VAN ­NAMIBIË SKRYF:

Dat ons huidige regering tot so 'n stap kan oorgaan om 'n tabakplan­tasie goed te keur?

Na jarelange vergaderings en beraadslaging van alle partye het die destydse minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Richard Kamwi, 'n wetsontwerp ter tafel gelê om tabakgebruik in restaurante en openbare geboue te verbied. Dit is met welslae deurgevoer en nou hierdie gekkige, sinnelose besluit om ons staatswoude met beskermende boomspesies in tabakplantasies te omskep.

Wat kan ons nog verwag?

Wat is volgende?

Wie word hierdeur verryk?

As alles na jarelange harde werk oorboord gegooi word deur die huidige regering kan ons nog veel erger dinge verwag?

Waar gaan ons geliefde land heen?

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!