Ongewone kuiergas
Ongewone kuiergas

Ongewone kuiergas

Dani Booysen
“Die vlermuis het hier by ons op die plaas in die rigting van Dordabis in die boom gehang. Hy het seker so bietjie verdwaal, want sover ek weet, kry jy hierdie grotes net in die Noorde,” skryf Karen Smith.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer