Ongwediwa Town Lodge brand af
Ongwediwa Town Lodge brand af

Ongwediwa Town Lodge brand af

NAMPA
Die Ongwediwa Town Lodge op dié Noordedorp is Saterdagmiddag in puin gelê en die aangrensende Hotel Destiny is ook beskadig toe 'n brand vermoedelik naby die swembad ontstaan het waar mense besig was om te braai. Nampa berig die eienaar, mnr. Hafeni Shiponeni, sê die presiese oorsaak, sowel as die koste van die skade is in hierdie stadium nog onbekend. Volgens ao. Thomas Aiyambo van die polisie in die Oshanastreek het die brand ook die kroeg en kamers van die aangrensende hotel beskadig. Brandweermanne van Ongwediwa, Oshakati en Ondangwa kon nie die vlamme geblus kry nie, het hy aan Nampa gesê. Foto Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!