'Ons mense'
Die bekendstelling Vrydag van uitgesoekte gemeenskapnuusberigte onder sy eie banier, “Ons mense”, se doel is om nog duideliker fokus op hierdie segment van ons inhoud te plaas.
In sy bestaan van meer as 40 jaar het Republikein al duisende sulke verhale vertel.
Die stories gee erkenning aan mense wat 'n verskil in ons wyd uiteenlopende gemeenskappe maak. Dit bind ons as Namibiërs saam en moet ander inspireer om 'n verskil te maak. Al is dit klein.
Empatie, eenheid en die verbetering van mede-Namibiërs se lewens kan net volhoubaar ontwikkel as dit volgehou plaasvind en deel van ons almal se DNS word.
As verhale soos dié van die 81-jarige Ouma Christina Karises, moeder vir honderde kinders in Katutura se Dolam-buurt, nie ons harte roer en ons tot meelewing en optrede aanspoor nie, is ons land op 'n verkeerde pad. Een waarvandaan ons met moeite sal kan terugdraai.
Ondanks min ondersteuning is Ouma Christina nie bereid om die goeie stryd gewonne te gee nie. Daarom voed Mother's Voice elke weeksdags steeds sowat 200 kinders en het sy altyd vyf kinders wat sy self versorg.
Die wegval van internasionale bystand was – soos vir baie ander projekte en organisasies – 'n slag vir Mother's Voice. Namibië het egter die bronne om in die opsig nie van buitelandse hulp afhanklik te wees nie. Die wil moet egter daar wees. Daar is te min dankies vir mense soos Ouma Christina.
Deel jul verhale van moed en inspirasie met ons.
So sê ander
13 September 2019
What Won't Netanyahu Say to Get Re-elected?
Benjamin Netanyahu's pledge to annex much of the West Bank if he remains Israel's prime minister after next week's election has nothing to do with “secure, permanent borders” or his purportedly special relationship with President Trump.
It's about Mr. Netanyahu's panic that he might lose the office he has held for a decade, and it amounts to exploitation of a critical issue for political and personal gain.
Mr. Netanyahu's arithmetic indicates he needs far-right votes to survive in office and stave off an impending corruption indictment. His platform also includes the familiar assaults on the news media, the judiciary, the police, Israel's Arab minority and political opponents.
The trouble for Mr. Netanyahu is that the polling figures look no better this time around. Mr. Netanyahu has also failed so far in this round to get Mr. Trump's blessing. Mr. Netanyahu's hope to get a boost from his meeting with Mr. Putin on Thursday was also blunted.
Outright annexation would be a blatant violation of international norms and an affront to the Palestinians that would snuff what glimmer of possibility remains for a negotiated two-state solution to the Israeli-Palestinian conflict.
Alas, none of that figures in Mr. Netanyahu's calculation. His sole focus is getting a few more votes on Tuesday. His desperation is showing.
• THE NEW YORK TIMES

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie