Ons nasionale tuin
“Dis hoe die Tintenpalast se tuin lyk. Besoekers word verbied om die tuine te besoek, vuilgoed lê langs die asdrom en die water loop. Die banke is ook stukkend.” Ontvang op WhatsApp op 24 Junie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie