Ons sal met Swapo afreken, sê LPM

Minder as drie weke voor Namibiërs stembus toe gaan, tel politieke partye se veldtogte spoed op.
Denver Kisting
Denver Kisting Die jongste politieke party, die Landless People's Movement (LPM), het gister gesê hulle skrik nie vir koue pampoen nie.Die bedryfsekretaris van die LPM, mnr. Edson
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer