‘Ons wonderbaba’

Baba Gabrielle is op 23 weke gebore en het slegs 540 gram geweeg.
Henriette Lamprecht
Leandrea Louw – Met haar geboorte op 23 weke het Gabrielle Mirabelle Carolissen ’n skrale 540 gram geweeg. Sy is sover bekend die vroegste baba wat nóg in Namibië gebore is.D
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer