Onveilig
Onveilig

Onveilig

Dani Booysen
As 'n ouer van Orban Primêre Skool wil ek graag net uitwys dat die rugbyveld waarna verwys is op bladsy nege van gister se uitgawe die rugbyveld van Jan Mohr Hoërskool is. Die oranje, wit en blou ondersteunerspawiljoen is baie duidelik op die foto. Orban Laerskool is 'n verantwoordelike skool wat die regeringsagenda ten volle ondersteun. (Orban se skoolhoof het ook geskakel om dieselfde regstelling te rapporteer. Ons vra om verskoning vir die fout. - Redakteur)

Social Security Cards: kaarte van Gerson Geibeb, Gotfried Gariseb en David M. Tembwe in Auas Blick opgetel. Skakel 081 251 2253.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!