Ooggetuie vertel van skietnag

Die vrou wat by was toe 'n Finse burger twee jaar gelede buite 'n Windhoekse kroeg doodgeskiet is, was Dinsdag in die getuiebank.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Nadat 'n silwergrys Landrover Discovery van agter vasgery het in die motor waarin sy en mnr. Rodney Shaningua was, het Shaningua uitgeklim en op die bewegende mot
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer