Ooreenkoms tussen buitelandse mediese studente, mediese raad
NUUSBREKER
Die hoërhof het vandag 'n ooreenkoms tussen die Raad vir Gesondheidsberoepe in Namibië (HPCNA) en 'n groep beswaarde mediese en tandheelkundige studente bekragtig wat in die buiteland studeer het.
Volgens HPCNA se registrateur, mnr. Cornelius Weyulu beteken die ooreenkoms die betrokke studente word nie gedwing om op 21 en 22 Februarie aan 'n evaluering vir registrasie vir internskappe in Namibië deel te neem nie. Voorts mag die HPCNA geen stappe teen die studente neem nie.
"Die evaluering is vrywillig en ons neem nie wraak nie," het Weyulu gesê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie