Oorwinning in Benghazi
Oorwinning in Benghazi

Oorwinning in Benghazi

Estelle de Bruyn
Lede van Libië se vloot patrolleer die see aan die kus van Libië se tweede stad, Benghazi tydens voortgesette gevegte met djihadiste van die Islamitiese Staat-groep (IS). Die gewapende magte word gelei deur maarskalk Khalifa Haftar. Hy het “’n groot oorwinning” oor die djihadiste in Benghazi aangekondig. Benghazi, die geboorteplek van die 2011-rewolusie wat die bewind van die diktator Moeammar Ghaddafi omvergewerp het, was die afgelope twee jaar die toneel van daaglikse gevegte tussen Haftar-magte en djihadistiese milisies wat beheer oor sekere gedeeltes van die stad het. Foto Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!