Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
Lewer jou kommentaar onder aan berigte op ons webwerf en reageer op ander lesers se reaksie. Bydraes word gemodereer voor publikasie.



Nuusbreker: “Taxi's op die oorlogspad”:



Kontrole oor taxi's is onvoldoende. Hulle intimideer die publiek met wettelose optrede en die regering is te bang/ongewillig/ontoereikend om die wette toe te pas. – Attie Ras



“Onderwys: Begroting briek handboeke”:



So maklik mense, bring 'n minimale skoolfonds van 20 dollar per kind per maand terug en die helfte van jul probleme sal opgelos word. Regtig, ouers moet darem 'n bietjie ­verantwoordelikheid aanvaar vir hul eie kinders. - Christine Simon Visser

SMS'e:



Ek stem saam met die SMS wat sê hoekom moet mense kind op kind kry. Nee, rêrig. Die lewe is duur, nou moet daai arme kinders daaronder ly. En dit kom baie voor by die armes. Dis skone opsetlikheid. Voorbehoed is gratis. – Elaine Fredericks



“Goeie nuus vir bejaardes”:



Baie dankie vir ons regering. – Linette Swanepoel



Nuusbreker: “Rommelstatus vir Suid-Afrika. Wat van Nam?”



Mag ons president die Here ken in sy besluite wat hy moet neem. – Klasie en Anna Roux



“Predikantspaar in Botswana gekaap, beroof”:



Wat gaan in die wêreld aan - dit is nou seker deel van die bose magte waarna die Skrif verwys. – Rita Rossouw

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!