Op die web
“Agri-prosessering kan groei bring”:
Dit is 'n uitstekende oorsig wat hopelik deur die sektor en die regering omarm gaan word vir aksie. Die vraag is egter of prysverhoudings a.g.v. prysondersteuning van grane nie werklike vordering t.o.v verwerking verwring nie. Mense is afhanklik van mielies vir stapel, maar so is bedrywe weer afhanklik van geel mielies vir waardetoevoeging - voerkrale, melkproduksie, hoenderproduksie. Is prysbeskerming van binnelandse mielieproduksie evalueer in terme van die geleentheidskoste daarvan? – Kobus Laubscher

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie