Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
Des Erasmus kon oor enige aspek skryf en het daarmee kleur en inhoud gegee aan sake wat deur ander as onbenullig beskou is. Ons sal sy besondere insig en styl mis. Dankie Des dat jy so baie vir ons, die gewone leser, oopgebreek het. Jy moet mooi loop. – Kobus Laubscher

Totsiens, Des. Alles wat ek weet van taal en skryf, maar ook van integriteit en aangaan al is die opdraande steil, het ek by jou geleer. - Wilna-Héleret Wolmarans-Visser

Kan die mense in beheer van NaTIS asseblief die Okahandja-kantoor besoek en kyk wat daar aangaan. Moet mens omkoopgeld betaal om 'n voertuig of sleepwa deur die toets te kry? Dit is belaglik soos dit daar aangaan. – John Fourie

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!