Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
“Woede nadat Amerikaner leeu by Krugerwildtuin skiet”:



Dit sal interessant wees om te hoor hoeveel, en van waar die jagpermitte toegestaan is. Die pragtige leeu - ek as diereliefhebber was nog altyd anti-jag, want in soveel getalle het ons hulle land oorgevat. Hulle moet toesien dat die leeu se kop nie na Amerika kan gaan nie, maar in Kruger begrawe word. - Charlotte Strauss



“Broers sterf toe sinkhuis brand”:



Ag nee man, dis baie hartseer. Hoe los jy sulke klein kinders alleen? Nou is die meisies ook onderjarig. Waarheen het hul uitgegaan daai tyd van die aand? – Elaine Fredericks

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer