Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
Gesels saam onderaan die berigte op ons webwerf.

"Man sterf op sokkerveld":

So sad. "Queen" Willy-John, ons sal jou altyd onthou. Jy was 'n ou duisend.

"Belastingbetalers kry nog 'n kans":

Baie dankie. Dit word opreg waardeer. – Marietjie Burger

"Shaningwa kry 24 jaar vir padwoede-moord":

Well done. - Frans Theron

"O.20’s te goed vir Kanada":

Fantasies, ons jong manne! Ons is baie trots op julle! Moeilike een is in die sakkie. Doen so voort! – Hermann Rust

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer