Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
Kom skryf ook Okahandja se pensioenarisse se munisipale rekenings af, asb. Of geld dit net vir sekere dorpe? E. Fredericks

Hoekom moet ‘n minister van onderwys ‘n lyfwag en bestuurder hê? – Marianne Muller

Nee, nee, nee! Dis baie belaglik. Hoe is dit moontlik dat Josea 17 jaar kry en sy "tjommies" is so te sê vry verklaar. Geen jare nie? Hoe werk ons se "justice system"? En na soveel jaar (13 jaar). Dan is dit maar net sowel hul kan maar almal vry verklaar word, eenvoudig sooos dit! - E. Fredericks

“Die Namibiese jagbedryf wil die boodskap tuisbring dat die regte dier, dié een is wat nie meer produktief tot die verbetering van 'n kudde kan bydrae nie." Dis 'n skande om die minste te sê. Omdat so 'n dier nie meer produktief kan bydra nie, het dit geen reg om meer te lewe nie? Die jag van diere vir 'n trofee is niks anders as blatante en barbaarse moord op onskuldige diere nie. Trofeejag is nie 'n sport nie, dis moord, 'n bedekte manier om geld te maak. - André Muller

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!